Profile PicturePiquet Books

Bonsai : Die Wurgverskynsel

ZAR150
0 ratings

PDF formaat (44 MB)

Daar is niemand wat nie visueel geprikkel word deur buitengewone sigbare verskynsels nie. Die Wurgverskynsel wat reg deur die wêreld aangetref word, is juis so ‘n verskynsel wat onmiddellik aandag trek sodra dit raakgesien word.

Die ‘Wurgstyl’ word in talle boompublikasies gemeld en met fotos’s toeglig. In bonsai-literatuur is dit egter totaal en al afwesig.

Met hierdie boek bring Mack Boshoff die Wurgstyl-verskynsel in bonsai-formaat nou binne bereik van elke bonsai-knutselaar met stap-vir-stap toegeligte fotobeskrywings ten einde elke persoon in staat te stel om die wurgstyl-bonsai suksesvol te kan skep.

Die 140 skyfies (kleurfoto’s en sketse), kriptiese tot die punt beskrywings en foto-galerye word verder gebruik om hierdie unieke styl so deeglik moontlik en oortuigend moontlik aan die bonsai-wêreld bekend te stel.

Add to cart
Size
43.8 MB
Length
130 pages
Copy product URL
ZAR150

Bonsai : Die Wurgverskynsel

0 ratings
Add to cart